May 27, 2015

Tuis

“Maak ‘n Plan” Selfsorg bosveldtuiste in Martloth Park   'n Selfsorgbosveldtuis in Marloth Park, Mpumalanga en slegs 20 kilometer vanaf die Nasionale Krugerwildtuin (Krokodil Brug ingang). Hierdie houthuis is volledig toegerus om tot 7gaste te akkommodeer. (Twee en ‘n half badkamers) Drie slaapkamers. Twee koningings grote beddens en derde kamer het drie enkelbeddens.  
Translate »